Informações:
Sinopse
ToekomsVenster is daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVDs en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek www.toekomsvenster.co.za.
Episódios
-
ToekomsVenster | Groei in die geloof
07/08/2025 Duração: 04minDie skrywer van Hebreërs waarsku teen geloof wat nie aanhou groei nie.
-
ToekomsVenster | Karaktervorming, geloofsgroei neem tyd
07/08/2025 Duração: 04minIs jy ingeskryf in God se program vir karaktervorming? Dis nie maklik nie, maar dit verheerlik God, versterk ander, en bring betekenis aan jou lewe.
-
ToekomsVenster | Teleurstellings en God se getrouheid
06/08/2025 Duração: 04minGlo jy werklik dat God regeer – ook oor jou lewe?
-
ToekomsVenster | Vier fees want die Here is goed
05/08/2025 Duração: 03minGod is in beheer. Jy verstaan dalk nie alles nie, maar Hy gee meer om vir mense as wat jy ooit kan. Hy is getrou.
-
ToekomsVenster | Vertrou God, vertrou die proses
04/08/2025 Duração: 04minWat vra jy tans van die Here? Hoe lank wag jy al vir ʼn antwoord?
-
ToekomsVenster | Hoe gaan dit ‘regtig’ met jou?
28/07/2025 Duração: 04minAs dit regtig goed gaan, is ek saam met jou bly. As dit nie so goed gaan nie, bid ek dat die Here jou sal verras met Sy teenwoordigheid, troos, bemoediging en krag.
-
ToekomsVenster | Die geestelike lewe is ʼn reis met God
28/07/2025 Duração: 05minHy los jou nie. Niemand kan jou uit Sy hand ruk nie. Soms wil jy los, ontspan; Hy hou jou vas. Beter as jou vashou.
-
ToekomsVenster | Kennis van die Woord is krag
28/07/2025 Duração: 05minMaak die Bybel, God se Woord in mensetaal, deel van jou daaglikse ervaring.
-
ToekomsVenster | God se teenwoordigheid in ons lewens
28/07/2025 Duração: 04minDis nodig dat ons die beloftes van Sy Woord opnuut vashou. Beloftes soos: “Vir hulle wat God liefhet, werk alles ten goede” en “Ek sal jou nooit begewe en jou nooit verlaat nie.”
-
ToekomsVenster | ʼn Persoonlike verhouding met God
28/07/2025 Duração: 05minOns hoef nie te presteer nie. Ons hoef Hom nie te beïndruk nie. Ons kan net by Hom tuiskom.
-
ToekomsVenster | Leer, sorg, gaan, laat en behartig
24/07/2025 Duração: 04minDade volg geloof, nie andersom nie. Dade is getuienis en dade is dissipelskap.
-
ToekomsVenster | Wie leef in die lig
24/07/2025 Duração: 04minJesus is die Lig van hierdie wêreld. Jy en ek is Ligdraers. Ons steek kerse van hoop op waar wanhoop seëvier.
-
ToekomsVenster | Laat Sy lig skyn
23/07/2025 Duração: 05minDie teenwoordigheid, hulp en ondersteuning van God te midde van krisisse van allerlei aard is die hoop waaraan ons vashou.
-
ToekomsVenster | God is selfs in die donkerste uur by jou
21/07/2025 Duração: 03minGod is groter as die nag in jou lewe en uiteindelik sal die dag weer seëvier.
-
ToekomsVenster | ‘Laat daar lig wees’
21/07/2025 Duração: 04minOns sal nie bo ons kragte versoek word nie. God is daar.
-
ToekomsVenster | Weet net dat God saam met jou op dié pad is
14/07/2025 Duração: 05minEk wil vandag met jou ʼn gebed deel wat ek op Facebook raakgelees het.
-
ToekomsVenster | Dít alles in net een leeftyd
14/07/2025 Duração: 06min"Laat ons almal saam bid: “Maranatha, kom tog gou, Here Jesus.”
-
ToekomsVenster | Aangename woorde is soos heuning
14/07/2025 Duração: 05minGod is tog hier by ons, Hy nooi ons tot in sy intieme teenwoordigheid. Hy reik sy hand van vriendskap uit na ons.
-
ToekomsVenster | Integriteit en geloofwaardigheid
14/07/2025 Duração: 04minMag hulle wat met ons veiligheid toevertrou word, integriteit aan die dag lê. Mag ons, wat aangewese is op beskerming, eweneens mense van en met integriteit wees.
-
ToekomsVenster | Asseblief en dankie
14/07/2025 Duração: 03minOns kan sonder God, sy Gees, sy Woord, liefde, getrouheid, sorg, omgee, deernis en genade niks doen nie.