Informações:
Sinopse
ToekomsVenster is daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVDs en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek www.toekomsvenster.co.za.
Episódios
-
ToekomsVenster | Stylvol soos Jesus
27/01/2025 Duração: 05minOns moet vir leiers bid, ook ons eie in Suid-Afrika, maar nie vergeet dat hul invloed van korte duur is. Daarom moet alle ware leiers buig onder die gesag van die Een leier wat bo alles en almal uitstaan. Jesus, ons Koning en Heiland.
-
ToekomsVenster | Hoe lyk jou gebed vir 2025?
24/01/2025 Duração: 05minLees weer die Ons Vader-gebed en staan by elke frase stil. Vul maar self die besonderhede in. Gee jouself as ʼn lewende, God-welgevallige offer. Die Here sal jou seën.
-
ToekomsVenster | Terug na God
23/01/2025 Duração: 05minDis 2025 en ons wêreld is stukkend. Is dit stukkend in jou huis? Dit kan regkom. God maak steeds gesond. Hy oordeel en veroordeel nie, nie nou nie, wel eendag.
-
ToekomsVenster | Meer tyd saam met die Woord in 2025
20/01/2025 Duração: 05minDalk wil jy meer tyd in God se Woord deur bring in 2025. Die Gees sal jou daarvoor toerus.
-
ToekomsVenster | Waarvoor is jy geroep in 2025?
20/01/2025 Duração: 05minOm die Here te vertrou – al dui alles om die teendeel, om die Here se wil in ʼn situasie te onderskei, om leiding te gee, is ʼn gawe.
-
ToekomsVenster | ʼn Jaar van groei in jou geloof
20/01/2025 Duração: 04minMag ons die genade vind om God, sy wil en Koninkryk – soos ons Vader ons leer – te prioritiseer in ons lewens.
-
ToekomsVenster | Jy, jou nuwejaarsvoornemens en God
17/01/2025 Duração: 05minOnthou, God is getrou en sal jou in jou voorneme laat slaag.
-
ToekomsVenster | Gee die Here kans om met jou te praat
16/01/2025 Duração: 06minBegin deur te vra: Here, help my, ek wil U hoor.
-
ToekomsVenster | Is dit regtig wat die teks sê?
15/01/2025 Duração: 07minDalk dink jy nou ietwat anders oor die teks?
-
ToekomsVenster | God is liefde
12/12/2024 Duração: 03minDit is motivering genoeg om weer en weer vir die liefde te kies.