Maroela-onderhoude
- Autor: Vários
- Narrador: Vários
- Editora: Podcast
- Duração: 35:47:13
- Mais informações
Informações:
Sinopse
Ons gesels met interessante mense in ons ateljee.
Episódios
-
Biden onttrek té laat
22/07/2024 Duração: 01minJaco Kleynhans sê die Demokrate het die hele kwessie rondom pres. Joe Biden verkeerd hanteer. Maroela Media
-
Gesonde gesinne: Sê wat jy wil hê en nie wat jy sien nie
19/07/2024 Duração: 11minDit klink só eenvoudig as ʼn mens die ouerskapstegniek bespreek, maar hoekom is dit so moeilik om konsekwent toe te pas? Maroela Media
-
Jakkie Louw verskuif grense met rocktreffer
19/07/2024 Duração: 27min“Hierdie liedjie is baie rock en roll. AC/DC en Rammstein het ʼn kind gehad. En sy naam is ‘Donkie’. En hy is Afrikaans.” Maroela Media
-
Kom bid saam vir ontwortelde Christene in Afrika
18/07/2024 Duração: 16minElizabeth Botha van Geopende Deure Suider-Afrika het aanlyn met Maroela Media gesels en vertel van die getuienis van pastoor Barnabas en hoe hul organisasie hom en ander Christene in vlugtelingkampe op ons vasteland ondersteun. “Ten spyte van die haglike omstandighede waarin die vlugtelinge hulself bevind, is dit vir hulle wonderlik om God openlik in die kampe te dien – dit maak vir hulle ʼn reuseverskil.” Maroela Media
-
‘Sound of Silence’ steeds Ruhan du Toit se trots
17/07/2024 Duração: 20min“Dit is immergroenliedjies – goed wat almal ken. Of jy 80 of 18 jaar oud is, daar is musiek vir almal.” Maroela Media
-
Luister: ‘Opwinding van liefde’ inspireer nuwe Wikus Botma-snit
15/07/2024 Duração: 13min“Stadig oor die klippe” het hom laat terugdink aan die tyd wat hy en sy vrou ontmoet en verlief geraak het. Maroela Media
-
Riaan Benadé oor albums se ‘onverwagse’ wegholsuksesse
12/07/2024 Duração: 23min“Ek het nie ʼn idee gehad hoe ek dit gaan regkry om ʼn nuwe album te laat goed doen teenoor die vorige een nie.” Maroela Media
-
Gesonde gesinne: Herlei jou kind se aandag
11/07/2024 Duração: 10minHerleiding is ʼn uitstekende tegniek om in jou gereedskapskissie van ouerskapstegnieke te hê, maar jy moet dit weet wanneer om dit toe te pas. Dit is hoe dié tegniek werk. Maroela Media
-
Prop lewer ode aan Al Debbo-treffer
10/07/2024 Duração: 17min“Jy moet weet waar jy vandaan kom, anders weet jy nie waarheen jy op pad is nie.” Maroela Media
-
Musieksukses, prettige nuwe uitreiking vir Loufi
05/07/2024 Duração: 16min“Ek ry fiets en geniet die vars lug, ek het weer energie en is dankbaar vir die lewe. Ek is nou verslaaf aan goeie goed, gesondheid, vars lug, my familie en die lewe.” Maroela Media